Ons eerste fondsinsameling was ‘n groot sukses. Ons het daarin geslaag om wins te maak van R 3343.00. Nie enorm nie, maar glad nie sleg vir ‘n eerste poging nie!

Almal het die aand vreeslik geniet en het bewusmaking ‘n geweldige hupstoot gegee.
Ons hoop om voort te bou op hierdie sukses.

Advertisement