On Saturday, August 8th, we sold Hotdogs in front of the local SPAR. We modestly decided to only cater for 100 (for in case our families would have to eat wors for the next couple of weeks ) It proved to be a great success however and within an hour and a half, we sold out. [...]
Archive for August, 2009
HOTDOGS
August 13, 2009
Boerewors rolle
August 13, 2009
8 Augustus 2009 is daar boereworsrolle verkoop voor die plaaslike SPAR. Ons het besluit om, aangesien dit die eerste keer is wat ons so iets doen, ons eers net 100 moet verkoop. Vir ingeval ons gesinne vir die volgende paar weke slegs wors moet eet Die wors wat braai op die kole het egter vinnig ‘n [...]
Boemelaarsdans
August 6, 2009
Ons eerste fondsinsameling was ‘n groot sukses. Ons het daarin geslaag om wins te maak van R 3343.00. Nie enorm nie, maar glad nie sleg vir ‘n eerste poging nie! Almal het die aand vreeslik geniet en het bewusmaking ‘n geweldige hupstoot gegee. Ons hoop om voort te bou op hierdie sukses.